Terme en Voorwaardes - Gariep Beplanners

Go to content

Main menu:

Terme en Voorwaardes

Nakoming

TERME EN VOORWAARDES

Beleid oor geheimhouding

Om u finansiële inligting konfidensieel te hou, is vir ons ’n  saak van erns. Ons het fisiese en  elektroniese prosedures in plek om u inligting konfidensieel te hou. Slegs sekere personeel word toegelaat om met kliënte-inligting te werk. Ons werknemers is gebind deur ’n  eed van geheimhouding, wat hul verplig om kliënte-inligting konfidensieel te hanteer. Alle personeel is onderwerp aan dissiplinêre optrede indien hierdie kode oortree word.


Bekendmaking onder sekere omstandighede

Ons kan, indien deur die wet verplig, kliënt-inligting openbaar maak aan kredietburo’s en soortgelyke organisasies bv. as ons deur die hof gedagvaar word om vir redes soos, bedrog, inligting beskikbaar te stel. Kliënt-inligting word ook openbaar aan maatskappye waarmee ’n  kontrak aangegaan word.


DISCLAIMER

Information contained on this website is provided “as is” and without warranties of any kind, either expressed or implied. Information is updated regularly, however, due to the nature of the information, it rapidly becomes outdated. Whilst every effort is made to ensure that the information is accurate, errors and inaccuracies may occur. We, therefore, caution users to independently verify the correctness of information contained on the websites and Gariep Beleggings & Finansiële Beplanners accepts no liability of any kind resulting from reliance being placed on the information on this website.

If Gariep Beleggings & Finansiële Beplanners becomes aware of information that is inaccurate or out of date, it will use reasonable endeavors to correct it. The site may also contain links to other websites which are not under the control of, or maintained by  Gariep Beleggings & Finansiële Beplanners.  Gariep Beleggings & Finansiële Beplanners shall not be responsible for and therefore disclaims, any liability for any loss, liability, damages (whether direct or consequential) or expense of any nature whatsoever which may be suffered as a result of or may be attributable, directly or indirectly, to the use of or reliance upon any aspect of this service provided through this website.


 
Search
Back to content | Back to main menu